Icelda_banner

Academic literacy: Test your competence

Berei jy voor vir

universiteitstoelating?

Vereis die universiteit dat jy 'n akademiese geletterdheidstoets aflê? Voor hulle begin studeer aan 'n universiteit, moet leerlinge in die senior sekondêre skool tans bewys lewer dat hulle akademiese taal kan verstaan en gebruik. Ons werkboek kan jou voorberei vir akademiese en kwantitatiewe geletterdheidstoetse, soos die Nasionale Normtoetse (NNT) - Engelse benaming: National Benchmarking Tests (NBT).

Akademiese geletterdheid:

Toets jou vermoë

is 'n Werkboek vir leerders in graad 10-12 wat besig is om voor te berei vir akademiese of kwantitatiewe geletterdheidstoetse - en veral as hulle van voorneme is om die volgende jaar as eerstejaarstudente in te skryf aan 'n universiteit. Van Suid-Afrika se mees ervare taaltoetsontwerpers het bydraes gelewer tot hierdie boek, wat leerlinge in staat gaan stel om hulle taalvaardighede te oefen en op te skerp. [Also available in English.]

Redakteurs: Tobie van Dyk & Albert Weideman
Medewerkers: Liezl van Dyk & Zaan Bester
Prys: R185.000 + versendingskoste. 


Boekbestellings  by: 
Geronimo Distribution
Voltooi die bestelvorm

Boeke is nou ook beskikbaar by Protea Boekehuis in Pretoria, Bloemfontein en Stellenbsoch.

Vir werkswinkels, kontak:
Albert Weideman, ICELDA
E: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.; of 
Magic Camel Communications.