Icelda_banner

ICELDA

ICELDA has not set their biography yet
27
Feb
2017

ICELDA is pleased to welcome Andrea Tilsley as our new administrator at the University of the Free State, to handle its Test of Academic Literacy for Postgraduate Students (TALPS), as well as several other tests of academic literacy used across various departments, centres and faculties.


>> Continue reading
12
Sep
2016

Tobie van Dyk’s inaugural lecture on the role of academic literacy interventions takes a much wider perspective on this than has been done before. Entitled “Academic acculturation and holistic, value-driven transformation: the role of academic literacy”, it held up a broader view of the many components of this complex of...
>> Continue reading

07
Sep
2016

Applied linguistics is clearly a discipline of design. That is the theme of a new book by ICELDA director Albert Weideman. Published this month by Springer, and entitled Responsible design in applied linguistics: theory and practice (http://www.springer.com/gp/book/9783319417295), it is already attracting positive reviews.


>> Continue reading
12
Jun
2016


Vyftig leerlinge van die Hoërskool Waterkloof het Donderdag 'n kursus bygewoon ter voorbereiding vir die toetse van akademiese geletterdheid wat hulle eersdaags sal aflê. Universiteite gebruik hierdie toetse of vir toelating of om nuweling-studente te plaas op addisionele taalkursusse. Daar is 'n verskeidenheid sulke toetse, waarvan die sg. National Benchmark Tests of NBT's seker die bekendste is. Die NBT's bestaan uit twee bene: wiskunde en akademiese en kwantitatiewe geletterdheid of AQL. Die werkswinkel by Waterkloof het op akademiese en kwantitatiewe geletterdheid gefokus. Albert Weideman, 'n direkteur van ICELDA, en Zonia Fereirra, 'n gesoute onderwyseres met jarelange ondervinding, was die aanbieders. Op die vraag of 'n mens kan voorberei vir die NBT’s is Albert Weideman se antwoord 'n eenvoudige 'ja':


>> Continue reading
08
May
2016

Die huidige assessering van die elf huistale (“home languages”) in die Graad 12-eindeksamen is onregverdig. Dit dra ook by tot die ongeloofwaardigheid van die eindeksamen wat elke jaar deur Umalusi gesertifiseer moet word, is die bevinding van 'n drietal navorsers: Colleen du Plessis (UV), Sanet Steyn (NWU) en Albert Weideman,...
>> Continue reading